inaadmin

About inaadmin

This author has not yet filled in any details.
So far inaadmin has created 9 blog entries.

Discipline Is Everything

2020-07-17T04:19:48+00:00

Self-disciplineJohn C Maxwell said that after years of reflection he thought he knew what would close the gap between what we do and what we are capable of doing. It`s discipline. By discipline he means the commitment to do what we should in a consistent way. Successful people are highly disciplined in doing their most [...]

Discipline Is Everything2020-07-17T04:19:48+00:00

Slaap

2020-05-28T13:49:22+00:00

Slaap – ‘n heerlike ontvlugting of ‘n nagtelike teistering? Vind uit hoekom jy sukkel om jou brein af te skakel en hoe jy dit kan oorkom. Vandat tegnologie in ons lewe gekom het, kry ons nie  meer genoeg kwaliteit slaap nie. COVID-19, die gepaardgaande angs, asook ons veranderde dagroetine dra tans verder tot ons [...]

Slaap2020-05-28T13:49:22+00:00

Positiewe Denke Verseker Sukses

2020-05-08T11:43:37+00:00

Jou Kind Se Denke Verseker Sy/Haar Sukses Ons “lewensreis” het die afgelope tyd radikale veranderinge ondergaan. Weg is die gemaksones waarin ons so geborge kon voel. Die ironie is dat juis hierdie gemaksones, soms boksies was wat ons weerhou het om probleemoplossend te dink en ons volle potensiaal te bereik. Ons as ouers moet [...]

Positiewe Denke Verseker Sukses2020-05-08T11:43:37+00:00

Learn Faster than your Competitors

2020-04-27T12:18:47+00:00

Learning Your ability to learn faster than your competitors will be to your advantage. But knowledge without action is worthless. Your ability to translate your learning into action and master the forces of change will be your competitive advantage. But action and knowledge without ethics is dangerous. Your ability to base your actions on [...]

Learn Faster than your Competitors2020-04-27T12:18:47+00:00

Stres En Covid-19

2020-04-22T05:45:03+00:00

HELP ! Dalk te veel stres en meer vatbaar vir COVID-19?  Stres Stres het ongemerk deel van ons daaglikse woordeskat en lewe geword. So het die simptome van hoë stresvlakke ook ‘n “normaal” geword, sodat ons dit dalk nie eers meer raaksien nie. Ons liggaam is ontwerp om ‘n klein bietjie stres op kort [...]

Stres En Covid-192020-04-22T05:45:03+00:00

Maak Jy ‘n Narsis Groot?

2020-04-20T11:43:06+00:00

Die slaggate van te veel lofsange. As jy dink jou kind is die oulikste, slimste kind wat daar is en jy maak seker hulle weet dit, moet jy dalk begin om 'n bietjie briek aan te draai met al die lofprysing en komplimente of jy maak dalk 'n narsis groot, volgens die kenners. Navorsing [...]

Maak Jy ‘n Narsis Groot?2020-04-20T11:43:06+00:00

Covid-19 Circle

2020-05-08T11:53:00+00:00

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal What is COVID-19? On 31 December 2019, the World Health Organization (WHO) reported a cluster of pneumonia cases in Wuhan City, China. ‘Severe Acute Respiratory Syndrome Coronavirus 2’ (SARS-CoV-2) was confirmed as the causative agent of what we now know as ‘Coronavirus Disease 2019’ (COVID-19). Since then, [...]

Covid-19 Circle2020-05-08T11:53:00+00:00

Ek Is My Brein

2020-04-14T09:45:09+00:00

Hoeveel tyd, oefening, kennisverkryging en effektiewe ontwikkeling plaas jy in die belangrikste bate van jou hele bestaan, naamlik jou BREIN? Besef jy dat sonder jou brein jy geen denke, verhoudings en sinvolle bestaan het nie? Hoe kan ek in my brein belê en dit optimaal ontwikkel? In die weke wat volg gaan ons verskeie [...]

Ek Is My Brein2020-04-14T09:45:09+00:00

Enhance Brain Wellness – Your Best Asset

2020-04-14T09:01:07+00:00

Enhance Brain Wellness – Your Best Asset Your brain is the hard drive of your soul and can be compared with a computer. You cannot maximize your computer without the necessary programs. Your brain patterns help you (or hurt you) with coping with life challenges like stress management, with your marriage, parenting skills, work, [...]

Enhance Brain Wellness – Your Best Asset2020-04-14T09:01:07+00:00