Positiewe Denke Vir Sukses
Shaun2024-11-01T12:52:44+00:00Jou Kind Se Denke Verseker Sy/Haar Sukses Ons “lewensreis” het die afgelope tyd radikale veranderinge ondergaan. Weg is die gemaksones waarin ons so geborge kon voel. Die ironie is dat juis hierdie gemaksones, soms boksies was wat ons weerhou het om probleemoplossend te dink en ons volle potensiaal te bereik. Ons as ouers [...]