10 Reëls Vir ‘n Goeie Gesprek

  1. Stel opreg belang en luister na die ander persoon. Probeer meer van hom/haar uitvind.
  2. Fokus op die positiewe. Praat oor iets positief eerder as iets negatief.
  3. Gesels, moenie debateer of stry nie. Elkeen is uniek -“agree to disagree”
  4. Respekteer mekaar, moenie oordeel nie. Hê respek vir ander se siening.
  5. ‘n Goeie gesprek gaan oor “give & take”. Moenie te krities wees nie – gee die persoon die voordeel van die twyfel.
  6. Waardeer verskille. Bou eerder op dit wat julle in gemeen het.
  7. Wees jouself. Deel jou eie idees en opinies. Moenie bang en skaam wees nie.
  8. 50-50. Neem deel aan die gesprek, maar moet ook nie die gesprek domineer nie.
  9. Dink altyd voor jy praat, woorde kan seermaak en kan nie teruggetrek word nie.
  10. ‘n Persoon sal gou vergeet wat jy gesê het, maar altyd onthou hoe jy hom laat voel het.
    .

If you have any queries, are keen on finding out more information, or are interested in making an appointment to see Dr Leonora de Villiers, please do not hesitate to contact her.

082 497 3765